Show Schools in Bloemfontein.


Contact Information
Contact Hoërskool Fichardtpark
Tel: 051 522 6927
Visit Website
More Information

ONS LEEF DIE SPRANKEL VAN ONDERWYS
Welkom by Hoërskool Fichardtpark ‘n groot skool waar dit saak maak, maar klein waar dit jou as individu raak. Met kleiner,meer persoonlike klasse is akademie die hoeksteen van ons skool en JOU behoeftes, belangstellings en omstandighede is vir ons belangrik.

Die skool wat fokus op balans tussen akademie, sport en kultuur. Welkom by Hoërskool Fichardtpark, `n groot skool, maar met kleiner meer persoonlike klasse waar akademie die hoeksteen van die skool is.

This Ad has been viewed 26 times.

Show schools information based in and around the area of Bloemfontein.
Looking for a school in Bloemfontein? Trying to find a boarding school? Looking for private or public school in Bloemfontein?