Show Schools in Bloemfontein.


More Information

M I S S I E
Om ’n dinamiese gebalanseerde Afrikaanse skool te wees, met ’n waardegedrewe grondslag wat voortreflike onderrig bied om elke kind in totaliteit te ontwikkel.

D O E L S T E L L I N G S
Ons stel ons ten doel om:

aan alle leerders van die skool onderrig van hoë kwaliteit te bied gegrond op waardes, Afrikaanse moedertaalonderrig en kulturele erfenis
‘n dinamiese onderwysstrategie te volg wat tred hou met ontwikkeling
elke leerder liggaamlik en geestelik tot sy volle potensiaal te ontwikkel deur middel van ’n gebalanseerde akademiese-, kulturele- en sportprogram binne ’n veilige omgewing
’n opvoedkundige instansie te handhaaf waarbinne elke opvoeder beroepsekuriteit, professionele selfstandigheid, doeltreffende benutting, werkstevredenheid en persoonlike ontwikkeling kan ervaar
die gemeenskap en omgewing waarbinne die skool funksioneer doelgerig te betrek en op voortreflike wyse te dien
die skool te bestuur en te bedryf ooreenkomstig aanvaarde en gesonde beheer- en bestuursbeginsels
’n tradisievaste en waardegedrewe skool te wees

This Ad has been viewed 42 times.

Show schools information based in and around the area of Bloemfontein.
Looking for a school in Bloemfontein? Trying to find a boarding school? Looking for private or public school in Bloemfontein?